Ondersoek na oorlogvergrype begin spoedig
Ondersoek na oorlogvergrype begin spoedig

Ondersoek na oorlogvergrype begin spoedig

Die eerste formele ondersoek ooit na beweerde menseregteskendinge deur Swapo moet as ‘n “reusagtige politieke les” vir almal dien, sê ‘n protagonis.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die kommissie van ondersoek sal amptelik op 2 September begin met ondersoek na menseregteskendinge en oorlogsmisdade in ballingskap, sê die voorsitter van die Komitee van Ouers, me. Erica Beukes.

Sy het ‘n finale lys bekend gemaak van 13 nasionale en internasionale rolspelers wat tot dusver hul bereidwilligheid verklaar het om op die kommissie te dien.

Van die internasionale gemeenskap is dit die afgetrede hoërhofregter van Zimbabwe en waarnemende hoërhofregter in Suid-Afrika, Chris Greenland, die Suid-Afrikaanse advokaat Carmen Beukes, Zinsele Khoisan, John Liebenberg en Fuad Arnold asook Nick Bailey van Brittanje en Mirek Vodslon van Duitsland. Namibiërs wat aangedui het dat hulle sal deelneem, is Monica von Wietersheim, Paul Thomas, Toivo Ashipala, Hendrik Christian en dr. John Nakuta.

Ander name wat vantevore genoem is, maar nog nie bevestig is nie, is Leah Shaanika van Namibië en Paul Threwela van Brittanje.

Die ondersoek, wat oor ‘n tydperk van ses maande in die vooruitsig gestel word, sal begin met die versameling dokumentêre voorleggings oor elke tydperk in ballingskap vanaf 1966 tot 1989 en die post-koloniale tydperk, insluitende die Caprivi-afstigting, tot op hede.

Hierdie proses sal waarskynlik ongeveer twee maande duur waarna die dokumentêre bewyse met mondelinge getuienis vergelyk sal word.

Die gesamentlike Komitee van Ouers en die Waarheid- en Geregtigheidskomitee, wat aan die spits van die inisiatief staan, sê die vordering van die ondersoek sal tweeweekliks gepubliseer word. Die publikasies sal as harde kopie en aanlyn te koop wees.

Die kommissie sal onder meer ondersoek instel na die dood en aanhouding van Namibiese vlugtelinge, beweringe oor martelings, gedwonge erkentenisse deur aangehoudenes, klagtes wat deur lede van die Swapo-jeugliga en PLAN-vegters in 1976 teen die Swapo-leierskap gemaak is, die betrokkenheid van buitelandse sendings en ander instansies, en die Johnny ya Otto Kommissie van Ondersoek se bevindinge.

“Hierdie proses sal ‘n reuse- politieke les nie net vir Afrika nie, maar vir die wêreld wees oor die gevare wat ‘n populêre front inhou,” het Beukes gister gesê.

Beukes het verduidelik dat verwagtinge verskil. Sy hoop wel dat die kommissie van ondersoek met omvattende bevindinge en aanbevelings, gegrond op konvensies van die Verenigde Nasies, vorendag sal kom.

Beukes sê vergoeding sal ‘n kernelelement van die ondersoek uitmaak, wat nie tot mediese en sielkundige behandeling van die slagoffers en hul families beperk is nie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.96 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.65 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.88 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.96 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.65 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 300.02/OZ UP +0.37% | Copper US$ 4.45/lb DOWN -0.0117 | Zinc US$ 2 882.50/T UP 0.28% | Brent Crude Oil US$ 84.63/BBP DOWN -0.0238 | Platinum US$ 949.47/OZ UP +1.57% Sport results: LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.96 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.65 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.88 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.96 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.65 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 300.02/OZ UP +0.37% | Copper US$ 4.45/lb DOWN -0.0117 | Zinc US$ 2 882.50/T UP 0.28% | Brent Crude Oil US$ 84.63/BBP DOWN -0.0238 | Platinum US$ 949.47/OZ UP +1.57%