Onbeheerste rookbesoedeling
“Dit is hoe Katima Mulilo in die oggende lyk. Bedek deur rook uit die ou vullisstortingsterrein 500 meter vanaf ‘n nywerheids- en woongebied. Ons mense kan dit nie meer vat nie. Hulle maak ons dood met die onbestuurde rook van die asgate. Sekuriteitswagte moet in die nag in die rook werk. Is dit regverdig?” Ontvang op WhatsApp op 16 Junie 2020.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie