Omvattende regruk-aksie vir Grootfontein

'n Noordedorp se munisipaliteit en dorpsraad het eindelik gereageer op bewe­rings van korrupsie, wanbestuur en gebrek aan dienslewering.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – “Ons sal dit wat fout is met hierdie instelling, regstel. Die Here sal ons help.” Só het Grootfontein se burgemeester, me. Lovisa Iyambo, Maandag tydens 'n ...