Omuramba-Owambo bereik Etosha-pan
Omuramba-Owambo bereik Etosha-pan
23 February 2021 | Omgewing
"Die Omuramba-Owambo het sy ontstaan sowat 5 km vanaf Tsintsabis en vloei in die Etosha-pan in. Die opvangsgebied is sowat 15 784 vierkante kilometer. Hierdie rivier vloei slegs as daar swaar reënval is," sê Zuma Tsumib wat die foto's by die Onguma-wildreservaat langs Etosha Nasionale Park geneem het. Die Omuramba-Owambo het die naweek die Etosha-pan by Twee Palms bereik.
Soortgelyk
Vrou woon in haar motor by hospitaal
7 ure gelede | Mense
Toekoms van 77 Air Nam-vlieëniers onseker
7 ure gelede | Vervoer
Ses damme voller as 100%
7 ure gelede | Weer
Weer vir 24 Februarie
7 ure gelede | Weer
'Swak bestuur rede vir Meatco se krisis'
7 ure gelede | Byvoegsels
Hof kry Heritage Health voor stok
7 ure gelede | Gesondheid
'IEB in nuwe formaat is hier om te bly'
7 ure gelede | Onderwys
#Indigiwalk Namibia in die pyplyn
7 ure gelede |
‘Geen personeel betrokke by stropery’
7 ure gelede | Ministeries
Kleinadvertensies
