Omstrede grondtoekenning op Okahandja onder skoot

Meer as ’n honderd verblyfsertifikate word op dié tuindorp uitgedeel terwyl die dorpsraad geskors is.
Augetto Graig
Augetto Graig – Tydelike sertifikate van verblyfsreg vir 138 erwe op Okahandja sal vandag aan begunstigdes, insluitend 38 polisie- en weermagbeamptes uitgedeel word, volgends die
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer