Ommeswaai vir DBV Windhoek

Die Dierebeskermingsvereniging in die hoofstad wil 'n nuwe blaadjie omslaan en meer vertroue by die gemeenskap inboesem.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Windhoek het 'n splinternuwe baadjie aangetrek met die aanstelling van hul nuwe uitvoerende hoof, me. Monique ­Redeck
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer