Omkeerpunt vir Meatco

Die vleisverwerker se bestuur beskou die afgelope boekjaar as ‘n omkeerpunt waarná hy weer ‘n finansieel volhoubare besigheid kan word.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Meatco het die afgelope boekjaar sy totale verliese met N$33 miljoen gesny en het boonop daarin geslaag om sy gemiddelde produsenteprys met 9,88% te verhoog en al
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer