Omgewingsbelasting Maandag van krag
Die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, het aangekondig dat die nuwe omgewingbelastings op Maandag, 11 Julie, in werking tree.
Dié belastings is betaalbaar op elektriese gloeilampe, nuwe en versoolde voertuigbande, asook nuwe en gebruikte voertuie.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Dié belastings is betaalbaar op elektriese gloeilampe, nuwe en versoolde voertuigbande, asook nuwe en gebruikte voertuie.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie