Omgewingsbegroting fokus op teenstropery
Omgewingsbegroting fokus op teenstropery

Omgewingsbegroting fokus op teenstropery

Die minister het verlede week sy begroting van nagenoeg N$490,6 miljoen gemotiveer.
Francoise Steynberg
In die 2017-'18 finansiële jaar moet meer gedoen word om te verseker dat wildmisdaad ophou.

Só het die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, gesê toe hy verlede week sy ministerie se begroting in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê het.

"Die fokus moet wees op die vestiging van 'n ten volle operasionale teenstropery-eenheid wat ten volle toegerus en funksioneel is," het die minister gesê.

Shifeta het sy begroting van nagenoeg N$490,6 miljoen gemotiveer. Dit behels nagenoeg N$447,4 miljoen vir die operasionele begroting en N$43 miljoen vir ontwikkelingsbegroting.

SES PROGRAMME

Die begroting sal vir ses programme aangewend word.

Die eerste program is die bestuur van wild en beskermde gebiede waarvoor nagenoeg N$215,2 miljoen begroot is.

Vir die tweede program, die beskerming en bestuur van sleutelspesies en natuurlike habitat, is N$30,7 miljoen begroot.

Die derde program is die ontwikkeling van toerismegroei en dobbelregulasies, waarvoor meer as N$29,5 miljoen begroot is.

Vir die vierde program, die beskerming van die omgewing en natuurlike hulpbronne, is meer as N$29 miljoen begroot en vir die vyfde program, infrastruktuur en ontwikkeling, onderhoud, monitering en evaluering is sowat N$51,8 miljoen begroot.

Die sesde progam behels beleidoorsig en ondersteuningsdienste, waarvoor sowat N$91,1 miljoen begroot is.

Shifeta het gesê sy ministerie het 'n nasionale strategie vir wildbeskerming en wetstoepassing ontwikkel in samewerking met die ministeries van veiligheid en sekuriteit, verdediging, justisie, die kantoor van die aanklaer-generaal, die kantoor van die prokureur-generaal en die nasionale sentrale intelligensiediens.

Dié strategie laat ruimte vir spesifieke maatreëls en benaderings oor hoe om die kwessie van wildbeskerming en wetstoepassing in die land te hanteer.

"Die ministerie het 'n aantal situasie-analises gedoen om stropery effektief te takel en 'n operasionale plan daarvoor te kan ontwikkel," het Shifeta gesê.

Die ministerie het na aanleiding hiervan 'n helikopter vir teenstropery aangeskaf en toestemming gekry om gevorderde tegnologie soos hommeltuie te gebruik.

Personeel van die ministeries van veiligheid en sekuriteit (veral die Namibiese polisie) en die weermag is in die kwesbaarste gebiede ontplooi.

"Ons het die opleiding van ondersoekbeamptes, aanklaers en die regbank gefasiliteer en gewaarsku dat borgtog nie aan vermeende stropers toegeken word nie. 'n Opleidingskool is ook vir ons personeel gebou," het Shifeta gesê.

495 BYKOMENDE POSTE

Hy sê met die ondersteuning van die kantoor van die eerste minister is 495 bykomende poste goedgekeur om 'n toegewyde wildbeskermingsdiens te vestig.

"Ongelukkig is daar geen bykomende begrotingsvoorsiening gemaak om die poste te vul nie en ons moet nou op interne besparings staatmaak. Ons werk aan 'n plaaslike en internasionale geldinsamelingstrategie, want ons hulpbronne gaan nie genoeg wees om die nodige intensiewe vlak van teenstropery-aktiwiteite vol te hou nie," het die minister gesê.

Hy sê die huidige wetgewing oor wildbeskerming en wetstoepassing sal tydens die volgende finansiële jaar gefinaliseer word en wetgewing is reeds ter tafel gelê wat boetes en strawwe vir wildstropery, smokkelary en verwante misdade sal verhoog.

TOERISME SKITTER

Die minister is verheug oor die groei van die toerismebedryf.

"Die jaar 2016 is een van die mees suksesvolle en positiewe toerismejare in die geskiedenis. Akkommodasiegeriewe het besetting van sowat 60% regdeur die jaar in die hele land aangeteken."

Hy sê reis en toerisme het in 2015 sowat 25 932 werksgeleenthede geskep en daar word verwag dat dié syfer tot 48 000 kan groei.

"Dit het gelei na die bekendstelling van nuwe lugrederye soos Qatar, KLM en Ethiopan Airline en maak dus nuwe markte oop," het Shifeta gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Currency: GBP to NAD 23.4 | EUR to NAD 20.02 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.71 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.02 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.71 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.44/OZ DOWN -0.0024 | Copper US$ 4.59/lb UP +0.94% | Zinc US$ 2 910.90/T UP 1.85% | Brent Crude Oil US$ 88.49/BBP DOWN -0.0053 | Platinum US$ 936.17/OZ UP +2.48% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.4 | EUR to NAD 20.02 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.71 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.02 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.71 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.44/OZ DOWN -0.0024 | Copper US$ 4.59/lb UP +0.94% | Zinc US$ 2 910.90/T UP 1.85% | Brent Crude Oil US$ 88.49/BBP DOWN -0.0053 | Platinum US$ 936.17/OZ UP +2.48%