Omeya se ontwikkelaar vra vir likwidasiebevel
Die ineenstorting van die eiendomsmark plaas hulle in 'n netelige situasie, sê Omeya Gholf- en Residensiële Oase, wat in die rooi by hul grootste skuldeisers is.
Elvira HattinghOmeya se ontwikkelaarsmaatskappy bring vandag 'n dringende aansoek in die Windhoekse hoërhof om vir likwidasie aansoek te doen. “Ons huiseienaars is 'n geruim
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie