Omeya-parespel se wenners
Omeya-parespel se wenners

Omeya-parespel se wenners

Gholf
Die Omeya gholfklub het Saterdag die tweede toernooi (uit drie) van die Omeya Parekompetisie gehou. Die formaat is ses putjies “foursomes”, ses putjies “gekombineerde individuele stableford” en ses putjies beterbal. Hierdie formaat is baie gewild en ’n stewige veld van 70 spelers het meegeding.
Die klub dra sy gelukwensing oor an die wenners:
1 Willie van Zyl en Anecia le Grange, 56 punte
2 Brand Geldenhuys en Léan van Dyk, 54 punte
3 Gert Lambert en Ernie Wessels, 50 punte (uittel)
4 Anja Wessels en Leani Engelbrecht, 50 punte

FOTO
Van links: Ernie Wessels, Gert Lambert, Brand Geldenhuys, Léan van Dyk, Willie van Zyl en Anecia le Grange.

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer