Ombudsman wil minister oor skaapskema spreek
Die ombudsman wil van aangesig tot aangesig met die landbouminister oor die krisis in die skaapbedryf praat.
Ronelle Rademeyer - Die ombudsman, adv. John Walters, het 'n vergadering met die minister van landbou, water en bosbou, mnr. Alpheus !Naruseb, aangevra om die voorstelle in sy vers
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie