Omaruru sluit by Have-a-Heart aan

Baie van die troeteldiereienaars gee vir hul diere om, maar kan nie sterilisasies of TVT-behandeling bekostig nie.
Tanja Bause
Tanja Bause - Omaruru is die nuutste dorp om deel van Have-a-Heart Namibia te word sodat dierevriende van dié dorp se informele nedersetting ook gesteriliseer en gekastreer kan wo ...