Omaruru-grastwis opnuut aan die broei
Die owerhede tree glo nie op teen beesboere wat hul vee onwettig teen die Omarururivier laat wei nie, terwyl grondeienaars sê die droogte was húlle ook nie genadig nie.
Elvira Hattingh – Grondeienaars teenaan die Omaruru-rivier voorsien ernstige konflik oor weiding tussen hulle en trekboere van elders, wat tans glo sowat 150 bees onwettig in di�
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie