Om die vleis, nie die vel
POITOU SKRYF:
In verband met die Chinese se pogings om 'n slagpale vir donkies in Namibië te open, wil ek dit baie duidelik maak dit gaan nie daarom oor watter diere se vleis sommige van die mense in Namibië eet nie.
Dit gaan hier om die groot getal donkies wat doodgemaak gaan word deur die Chinese om die gelatine in die velle in die hande te kry om hulle ejiao te maak. Dit gaan nie vir hulle hier oor kos nie, dit gaan oor die bietjie gelatine wat een vel kan voorsien en hoeveel van Namibië se donkies doodgemaak gaan word vir genoeg van daardie gelatine.
Gaan kyk watter inligting die internet beskikbaar het. Lees dit vir jouself.
Kyk vir jouself hoeveel daar hieroor geskryf word. Daar word so baie geskryf deur verskillende mense oor die Chinese se soeke na donkievelle en hoe soveel lande se donkiebevolkings bedreig word daardeur.
Dit gaan oor hulle vervaardiging van ejiao – daarom is dit hoekom soveel lande al “nee” gesê het vir die slag van donkies deur die Chinese. Assebief, Namibië, sê nee vir die Chinese se donkieslagpale.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie