Olimpiese gimnas getuig teen voormalige spandokter
VSA
Die Olimpiese goue medalje-wenner Aly Raisman het Vrydag die voormalige dokter van die Amerikaanse gimnastiekspan in die hof gekonfronteer.
Raisman het vroeër op verskeie klagte van seksuele aanranding skuldig gepleit.
Meer as 80 van die vroue en meisies vir wie Nassar onder die voorwendsel van mediese behandeling mishandel het, het getuig tydens ‘n marathon-hofsitting wat verlede Dinsdag begin het.
Raisman het gesê as net een volwassene klaers oor Nassar geglo het, en “die moed en karakter gehad het om op te tree, kon die tragedie voorkom gewees het”.
Nassar (24) is reeds tot 60 jaar gevangenisstraf vir ‘n afsonderlike klag van kinderpornografie gevonnis en sal die res van sy lewe agter tralies deurbring. – Nampa/AP

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie