Olifantveiling gaan ondanks internasionale protes voort

Bewaringskundiges meen die regering oordryf die bevolkingsyfer, met tussen 73% en 84% wat “oorgrens-olifante” tussen Namibië, Botswana, Angola en Zambië is.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg Verskeie pleidooie, petisies, briewe en internasionale druk op die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme teen die verkoop van 170 olifante het op dowe
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer