Old Mutual ondersteun oogkliniek
Die Old Mutual-stigting het N$200 000 aan die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste se oogkliniek geskenk om broodnodige mediese voorraad en toerusting aan te koop. Volgens Old Mutual se hoof van bemarking, verandering en kliëntestrategieë, mnr. Ndangi Katoma, sal die voorrade direk deur die stigting aangekoop word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie