Oktoberwind
Oktoberwind

Oktoberwind

Dani Booysen
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Windjie klop kwaai.

Koud met 'n lawaai.

Vensters die bewe.

Binne warm lewe.

Groette uit die baai.

Koud en nat oppi kaai.

Als is stofdig toegewaai.

Gesels met sproete en Meraai.

'n Warm en liefdevolle aand.

Geseënde winde in Oktobermaand.

Gryskombers in 'n hinderlaag.

Kolestoof se gemoed nie laag.

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer