Okahandja-Windhoek-pad: Fase twee oor 'n jaar voltooi
Die RA se vyfjaar- strategiese plan tot 2022 sal altesaam N$20,3 miljard kos, het die Paaieowerheid gister tydens 'n hoflikheidsbesoek aan die goewerneur van die Khomasstreek gesê.
Elvira HattinghOpgraderingswerk aan die Windhoek-Okahandja-pad wat van die Döbra-rivier tot by die Omakunde-kruising strek, behoort teen volgende jaar Augustus afgehandel te wees.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie