Okahandja-kleinhoewe oorstroom weer

Kleinhoewe-eienaars meen ou sandmyne is daarvoor verantwoordelik dat die Okahandjarivier sy spoor byster raak en hul eiendomme oorstroom.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Terwyl die polisie gistermiddag bevestig het ‘n vrou is nog soek nadat die Okahandjarivier haar vroeg gisteroggend meegesleur het, was ‘n kleinhoewe-eienaar h
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer