Okahandja-hotel steeds bouvallig
Die hotel in Okahandja se hoofstraat staan steeds vervalle ná talle pogings en pleidooie van die gemeenskap om die gebou te herstel. Die hotel het in 2006 afgebrand en die gemeenskap het reeds in 2015 briewe aan die ministerie van werke en vervoer gerig om die hotel op te knap. Foto Mariselle Stofberg
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie