Oefen tot jy dit perfek doen, su00ea Helalia
Oefen tot jy dit perfek doen, su00ea Helalia

Oefen tot jy dit perfek doen, sê Helalia

Die voordele van 'n wedloop soos die komende Dr. Sam Nujo­ma halfmarathon strek verder as net vir die wenkandidate, sê sy.
Namibië se marathon-koningin en Statebondspele-kampioen van 2018, Helalia Johannes, het marathon-hardlopers en voornemende padatlete aangemoedig om in te skryf vir die komende MTC Dr. Sam Nujoma halfmarathon wat op Sondag 12 Mei voorlê.

Johannes, wat oor die jare dikwels op die podium in die marathon-afstand was, se raad aan mede-padatlete is om die geleentheid aan te gryp om hul vorige beste vertoning te verbeter.

“Ek het oor die jare beter geword, omdat ek baie oefen. Ek het in vele byeenkomste soos hierdie deel­geneem en dit is wat my hardloopwerk verbeter het,” het Namibië se eerste wenner van 'n goue medalje in die marathon by die Statebondspele gesê.

Die telekommunikasiereus MTC se belegging in die jaarlikse wedloop beloop N$194 717, beide in kontantwaarde en op ander maniere. Die prysgeld wissel van N$10 000 vir die wenners (mans en vroue), tot N$1 000 vir diegene in die sesde posisie.

Johannes het uitgewys dat die wennersgeld nie net 'n hupstoot vir die uitblinkers is nie, maar dat al die deelnemers ook die voordele van 'n gesonde leefstyl kan geniet.

“Met prysgeld kan jy sportuitrusting vir jouself koop en kos vir jou familie. Maar afgesien van die kompeterende aspek, behoort atlete te registreer vir deelname sodat hulle fiks en gesond kan bly,” sê sy.

“My sukses in sport het met die tyd ontwikkel en dis hoe dit in die marathon gaan. As jy toegewyd is en aktief bly, al jy uiteindelik al die aspekte perfek doen en eendag aan die wenkant wees.”

Johannes het die vrouewedloop in 2017 gewen, met Kefas Kondjashili as die manswenner.



TERUG IN AKSIE

Nadat verlede jaar oorgeslaan is, is die 2019 MTC Dr. Sam Nujoma halfmarathon in Windhoek in samewerking met Atletiek Namibië en die Namibiese Sportkommissie verlede week bekendgestel.

Die wegspringplek sal om seweuur die Son­dagoggend by Ausspannplatz wees. Registrasie bly oop tot Woensdag 8 Mei.

Atlete word aangemoedig om aanlyn by www.eventstoday.com.na te registreer. Meer inligting oor die wedloop sal ook op die webblad www.athletics-namibia.com.na verskaf word.

MTC se bestuurder vir korporatiewe aangeleenthede, mnr. John Ekongo, sê die halfmarathon is 'n geleentheid ter verering van die land se stigterspresident dr. Sam Nujoma, wat vanjaar 90 jaar oud word.

Die langafstand is 'n platform wat vir beide Namibiërs en be­soekende atlete uit die buiteland oop is. Vir sommiges dien dit ter voorbereiding op ander internasionale marathonne.

“Soos in die verlede, is hierdie aanbieding deel van MTC se korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid en ons is trots om hiermee verbind te wees,” sê Ekongo.

Ekongo sê MTC bly toegewyd tot die ontwikkeling van Namibiese sport. “Hierdie halfmarathon is 'n belangrike platform vir atlete om mee te ding en hul eie grense te toets – en terselfdertyd gedenk ons die stigterspresident, dr. Sam Nujoma.”

Atletiek Namibië moedig alle energieke, gesondheidsbewuste en jonk van gees hardlopers aan om hul inskrywings vroegtydig af te handel, asook vir meer borge oom aan boord te kom.

Afgesien van die hoofafstand oor 21.1 kilometer, kan atlete ook vir die 10 km of 5 km inskryf en opwindende pryse wen indien hulle vir die podium kwalifiseer.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.46 | EUR to NAD 20.12 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.81 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.44/OZ UP +0.33% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.56% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.99/BBP UP +0.11% | Platinum US$ 910.75/OZ DOWN -0.0056 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.46 | EUR to NAD 20.12 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.81 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.44/OZ UP +0.33% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.56% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.99/BBP UP +0.11% | Platinum US$ 910.75/OZ DOWN -0.0056