O.13's vaar goed by skoleweek in Bloemfontein
Krieket
Die Namibië onder 13A krieketspan het ’n baie geslaagde toer in die pas afgelope Vrystaatse streektoernooi in Bloemfontein gehad. Die provinsiale toernooi by die St. Andrew’s skoolveld het spanne van die Oostelike Provinsie, Westelike Provinsie, Vrystaat, Suid-Vrystaat en Namibië ingesluit.
Die Namibiese o.13A-span onder afrigterskap van Dee Thakur en met Andre Schmidlin as spanbestuurder het deurgaans goeie krieket gespeel en drie van hul vyf wedstryde gewen.
Die Namibiese span was Nicol Loftie-Eaton (kapt), Sheron Rossouw, Ramon Wilmot, Xavier van Wyk, Waylan Cloete, Mel Theunissen, Marnus Steenkamp, Christof van Wyk, Erich Wittman, Ryan Symonds-Mayes, Dian Neethling, Etienne Beukes en Matthew de Gouveia.
Die uitslae van die wedstryde was soos volg:
Teen Vrystaat B (50 boulbeurte)
Vrystaat B 183 almal uit (JP Coetzee 67; R Wilmot 3/29 in 7, M Theunissen 2/24 in 8; E Beukes 1/10 in 10; E Wittman 1/24 in 7; X van Wyk 1/29 in 9).
Namibië 162 almal uit (N Loftie-Eaton 51; R Symonds-Mayes 27; D Dreyer 3/8 in 5.2; L Lamani 2/8 in 2).
Vrystaat B klop Namibië met 21 lopies.
Teen WP Bears (50 boulbeurte)
Namibië 252 almal uit (N Loftie-Eaton 110; R Wilmot 36; M Steenkamp 34; S Rossouw 22; J Southgate 5/23 in 10; D Grobbelaar 3/48 in 8).
WP Bears 126 almal uit (W Salie 47; E Beukes 4/13 in 10; E Wittman 2/14 in 5; M Theunissen 2/22 in 5; X van Wyk 1/15 in 4; N Loftie-Eaton 1/33 in 10).
Namibië klop WP Bears met 126 lopies.
Teen Oostelike Provinsie B (50 boulbeurte)
Oostelike Provinsie B 184/9 (N Keevy 38; M Coltman 36; A Meyer 31; N Loftie-Eaton 3/35 in 6; E Beukes 2/22 in 10; M Theunissen 2/47 in 10; E Wittman 1/18 in 6).
Namibië 181 almal uit (N Loftie-Eaton 33; D Neethling 27; M Steenkamp 22; M Theunissen 20; R Symonds-Mayes 15). Oostelike Provinsie klop Namibië met 3 lopies.
Teen WP Panthers (T20-wedstryd)
WP Panthers 162/8 (JJ Rademan 46; K Rabie 27; E Beukes 2/25 in 4; S Rossouw 2/36 in 4; N Loftie-Eaton 1/5 in 1; M Steenkamp 1/23 in 4; M Theunissen 1/23 in 4).
Namibië 163/2 (S Rossouw 48; E Wittman 46; N Loftie-Eaton 31 nun; M Steenkamp 20 nun; JJ Rademan 2/39 in 4).
Namibië klop WP Panthers met agt paaltjies.
Teen Suid-Vrystaat (T20-wedstryd)
Suid-Vrystaat 135/8 (H Hansen 31; W Steynberg 19; M Steenkamp 3/19 in 4; E Beukes 2/19 in 4; N Loftie-Eaton 1/20 in 4; M Theunissen 1/29 in 4).
Namibië 137/3 (E Wittman 43; S Rossouw 26; M Steenkamp 20 nun; D Neetling 19 nun; R van Staden 2/25 in 4).
Namibië klop Suid-Vrystaat met sewe paaltjies.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie