O12’s speel in Bulawayo
Tennis
Namibië se spannetjie is vanaf vandag tot Saterdag in Bulawayo, Zimbabwe in aksie waar Suidelike Afrika se junior spanne (onder 12) in ’n toernooi gewikkel sal wees.
Dié kompetisie dien as kwalifisering vir die Afrika-finaal vir onder 12’s wat vanjaar vroeg in Desember in Marokko gespeel sal word.
Die Namibiërs het Vrydag hul nasionale kleure ontvang en het Sondagoggend via Botswana na Bulawayo vertrek.
Die o.12-seuns: Lian Kuhn, Luan Brand, Kyle Els.
Die o.12-meisies: Joanivia Bezuidenhout, Lila Kidd en Mari van Schalkwyk.
FOTO
Agter staan Joanivia Bezuidenhout en Lian Kuhn. Die middelry is Luan Brand en Lila Kidd en voor is Kyle Els en Mari van Schalkwyk. Foto Quintin Els

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie