NWR sny werkers se salarisse, werksure

Die woordvoerder van Namibia Wildlife Resorts sê met die uitdagings wat die bedryf steeds in die gesig staar, moes bykomende maatreëls oorweeg word om die onderneming se volhoubaarheid te verseker.
Ellanie Smit
Ellanie Smit – Namibia Wildlife Resorts (NWR) het bykomende kostebesparingsmaatreëls ingestel om die volhoubaarheid van die maatskappy te verseker deur die basiese salarisse en
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer