Nuwe vrae oor Mansudae
Die Namibiese regering gaan, ondanks die Verenigde Nasies se sanksies, voort om met Noord-Korea sake te doen.
Estelle de Bruyn - Die kontrak vir veranderinge aan Staatshuis is aan die Noord-Koreaanse maatskappy Mansudae Overseas Projects (MOP) toegeken.Dít blyk uit antwoorde wat die adjun
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie