Nuwe trauma gaan McGown tref
'n Suid-Afrikaner wat vir jare in Mali gevange gehou is, is terug in sy eie wêreld en weg van die borrel waarin hy jare lank oorleef het.
Erika Gibson - Om uiteindelik vry te wees, is ’n massiewe verligting vir Stephen McGown, maar die pad vorentoe gaan nie sonder uitdagings wees nie. Sy vrylating is ’n nuwe soor
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie