Nuwe stelsel by grensposte
Die Namibiese regering gaan binnekort ’n Enkel Vensterstelsel by al sy grensposte in werking stel. Die Namibiese Vensterstelsel het ten doel om enige ongerief te beperk wat deur kliënte by grensposte ervaar word.
Volgens die minister van inligting en kommunikasietegnologie (ICT), mnr. Tjekero Tweya is die ministerie van nywerheidsontwikkeling, handel en SME-ontwikkeling en die Namibiese Hawe-owerheid (Namport) opdrag gegee om die implementering van die stelsel te bespoedig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie