Nuwe PS vir Staatshuis
Nuwe PS vir Staatshuis

Nuwe PS vir Staatshuis

Denver Kisting
Denver Kisting – Staatshuis het van 1 Desember vanjaar ’n nuwe permanente sekretaris.
Republikein verneem betroubaar amb. Grace Ushona neem dan die leisels by mnr. Samuel Goagoseb oor
Ushona, tot onlangs die Namibiese diplomatieke hoof in Luanda, Angola, sal na verwagting diens doen tot einde Mei 2021.
Sy het vantevore as ambassadeur in Kuba gedien en was ook in ’n stadium die goewerneur van die Otjozondjupastreek.

Hier is Ushona tydens vanjaar se 40ste herdenking van die Casssinga-slagting. Sy is ’n oorlewende van dié gebeurtenis. FOTO DENVER KISTING

Kommentaar

Republikein 2026-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer