Nuwe plan vir vigs
’n Nuwe bedryfsplan met die Amerikaanse sentrums vir siektebeheer en –voorkoming sal die ministerie van gesondheid op verskeie vlakke help.
Henriette Lamprecht – Tien persent van Namibiërs leef met MIV, met ’n voortdurende behoefte om dienste vir die toets van die siekte te verhoog.Volgens die minister van gesondh
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie