Nuwe plan vir SME's kom
Finansiële inklusiwiteit en groter plaaslike eienaarskap van banke was gesprekspunte tydens Letshego Bank Namibia se galadinee Dinsdagaand.
Jo-Maré Duddy - 'n Nuwe finansiële strategie vir die SME-sektor is deur die Bank of Namibia (BoN) en die regering saamgestel en sal van krag word sodra dit goedgekeur is.Volhouba
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie