Nuwe modelle vir behuising
Maandag se grondgryppoging op Otjiwarongo deur sowat 100 huissoekers is ‘n patroon wat homself sal aanhou herhaal tot massiewe agterstande met die voorsiening van bekostigbare behuising aangespreek word.
Wetteloosheid is nie die antwoord nie, maar ‘n mens moet begrip vir medeburgers se jarelange, opbouende frustrasie hê. Nuwe mense op soek na ‘n waardige dak oor die kop kom elke dag by.
Ondanks ou en nuwe planne word teen ‘n slakkepas in behoeftes voorsien. Die tydige voorsiening en diens van erwe is saam met hoë kostes kernaspekte van die behuisingskrisis. Gegewe dat die ekonomie nie gou drasties gaan kop optel nie, wink geen wonderwerke op die horison nie.
Tensy groot kopskuiwe plaasvind.
Verlede jaar se tweede nasionale grondkonferensie het juis verskeie besluite oor hierdie verandering in benadering geneem.
Beleid ten gunste van die algehele uitwissing van informele nedersettings sal nuwe metodes moet vind in plaas van dikwels steeds onbekostigbaarbare, tradisionele baksteenwonings – waarvan baie regoor die land in elk geval steeds leeg staan. Die oplossing is alternatiewe modelle vir netjiese, menswaardige huise in buurte met basiese geriewe, gebaseer op openbare private vennootskappe.
Die regering moet sy kant bring deur so spoedig moontlik uitdrukking aan die grondkonferensie se besluite te gee.
So sê ander
23 Januarie 2019
Can ‘fat cats in snow’ deliver economic justice?
In some ways, it feels that the World Economic Forum this year is taking place at a time when the traditional leaders of the global order are all, for one reason or another, turning more inward.
From musician Bono’s characterisation of the meeting as a gathering of “fat cats in the snow” to the “Davos man” moniker, the gathering hasn’t always garnered broad support and it will take more time to shake the perception that it’s just a talkshop for the rich and famous.
But it would also be unwise not to recognise how much has changed. For one thing, the dominant delegation that everyone is looking at is from China. Representation from “emerging economies” more broadly is at record levels.
Whether that will mean concerns of developing countries will get more attention, remains to be seen. But there’s no denying that the Davos balance of power is shifting.
That’s also reflected in the subjects on top of the agenda.
The World Economic Forum says its motto is to improve the state of the world. Who can argue about that?
The question that will linger long after the fat cats have left is whether the forum is the right place to reinvent a new global order for peace and prosperity.
But a start has got to be made somewhere.
• BUSINESS DAY

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie