Nuwe minister besoek TransNamib
Die onderneming is knap van geld en wag op die kabinet se goedkeuring van sy nuwe besigheidsplan.
Augetto Graig - TransNamib se lokomotief-werkswinkel se kleiner werksmag sukkel om kop bo water te hou.Die werkswinkel beskik tans oor slegs agt voltydse werknemers, terwyl daar 24
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie