Nuwe mediese beroepe wink

Mense is bekommerd oor hoe mediese personeel in die toekoms dalk deur robotte vervang kan word, maar hulle vergeet dat mense hierdie robotte moet ontwerp, bou, bedryf en instandhou.
Elvira Wood – Daar is ’n menslike brein agter elke robot.Die gesondheidsorgsektor van die toekoms het dus kenners nodig wat oor die nodige vaardighede beskik om ’n sukses te
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer