Nuwe maatreëls vir mediese fondse op appèl

Regulasies met betrekking tot mediese fondse wat verlede jaar in die Staatskoerant gepubliseer is, is nie van krag hangend 'n uitspraak van 'n appèlraad nie.
Henriette Lamprecht
Henriette LamprechtNuwe regulasies wat 'n wesenlike uitwerking op mediese fondse in die land kan hê, dien tans voor 'n appèlraad van Namfisa, die Namibiese regulerende owerheid v
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer