Nuwe kommissarisse van ECN verwelkom

Kristien Kruger
Die regterpresident en adjunkhoofregter van Namibië, regter Petrus Damaseb, het Woensdag (15 Sept) twee kommissarisse van die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) in die Windhoekse hoërhof ingesweer.

Dr. Emmerentia Leonard en me. Elsie Nghikembua het saam die eed en bevestiging in die hofsaal afgelê. Dit maak hulle, soos vervat in artikel 17 van die Grondwet, die mees prominente bewaarders van stemreg. Foto Kristien Kruger

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer