Nuwe hoop vir Windhoek se parke
’n Toegewyde munisipale fonds vir die ontwikkeling van parke in die hoofstad vandeesmaand op die been gebring en die konstruksie van nuwe fietsbane sal vandag ’n aanvang neem.
Kristien Kruger – Die munisipaliteit van Windhoek het bekend gemaak die opbrengs uit die verkoop van beskikbare openbare grond sal vir die ontwikkeling van parke in die hoofstad
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie