Nuwe geesdrif borrel vir Total Tara
Lippe word afgelek vir die stryd tussen Japie van Niekerk (RSA) en Wilro Dippenaar, wat onderskeidelik reeds drie- en tweemalige wenners is.
Tielman van Lill - Opwinding en gespanne afwagting is aan die opbou vir die wegspring van die 50ste Total Tara-tydren wat vanaf 8 tot 10 November oor 21 supersneldele deur Windhoek
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie