Nuwe bestel vir tenders

'n Nuwe wet lei tot heelwat veranderinge in openbare aankope.
Augetto Graig
Augetto Graig



Die Tenderraad bestaan van 31 Maart af amptelik nie meer nie.

Die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, het aangekondig die nuwe Wet op Openbare Aankope, Wet no. 15 van 2015, gaan nou in werking tree en die nuwe Sentrale Aankoperaad (SAR) word daarmee saam ingestel om die Tenderraad te vervang.

Die SAR bestaan uit die voorsitter, mnr. Patrick Swartz, en sy adjunk, me. Lischen Ramakutla, wat albei vir vyf jaar voltyds aangestel is, asook die sewe raadslede wat vir drie jaar deeltyds aangestel is.

Hulle is me. Mansuetta-Maria Nakale, me. Maria Iyambo, mnr. Hendrik Cronje Loftie-Eaton, me. Hilja Nandago-Herman, mnr. Titus Ndove, mnr. Epaphras Pendpala Shilongo en mnr. Jerry Mwadinohamba.

In die teenwoordigheid van sy adjunkminister, mnr. Natangwe Ithete, en sy permanente sekretaris, me. Erika Shafuda, het Schlettwein die nuwe wet as 'n transformerende stuk wetgewing beskryf en die nuwe SAR-raadslede aangemoedig om dit presies te volg om openbare staatsaankope te moderniseer en by die beste internasionale praktyke aan te pas. Die raadslede is gekies vir hul ervaring, hul spesifieke kennis en hul geslag.

Volgens die minister is 67 aansoeke vir die belangrikste posisies ontvang, waarvan 35 die kortlys gehaal het.

By dieselfde geleentheid is die nuwe hersieningspaneel aangewys. Die paneel sal sake hersien wanneer die SAR se besluite die aanbieder of die kliënt noop om beswaar daarteen te maak.

Die paneel word gelei deur mnr. Kenandei Tjivikua en sy adjunk, mnr. Michael Gaweseb. Ander lede sluit in mnr. Ono-Robby Nangolo, mnr. Amon Ngavetene, me. Selma-Penna Utonih en me. Toska Sem.

Die paneel moet volgens die nuwe wet uit 15 lede bestaan. Schlettwein het gesê akademiese instansies is gevra om kenners aan te beveel om die res van die posisies te vul. Die voorstelle word tans oorweeg en die res van die lede behoort binne 'n maand aangestel te word, het hy gesê.

Aankope deur die regering of staatsmaatskappye verteenwoordig tot 60% van plaaslike aanvraag, wat die belangrikheid van die twee nuwe liggame benadruk.

Die derde komponent van die nuwe struktuur om aankope te beheer, is 'n beleidseenheid wat volgende maand op die been gebring kan word, sê die minister.

Die regering wil openbare aankope verbeter sodat bemagtiging en voorkeurbehandeling plaaslike ekonomiese groei kan bevorder.

Volgens die minister sal die nuwe raad etiek, deursigtigheid en aanspreeklikheid moet verbeter om die persepsie van staatsaankope te verbeter en foute van die verlede te vermy. Foute sluit in die verhoging van pryse van sekere tenders, hofsake, asook substantiewe en prosedurele tekortkominge in die tenderproses.

“Alle aanbiedinge bo die drumpel wat in die wet voorgeskryf is, moet by die Sentrale Aankoperaad ingedien word. Aanbiedinge onder die drumpel sal van binne die betrokke staatsliggaam of openbare entiteite hanteer word,” sê Schlettwein. “Alle geskille, insluitende wat klaar deur die Tenderraad toegeken is, word nou die verantwoordelikheid van die hersieningspaneel.”

By die geleentheid het Swartz gesê die nuwe raad sal werk om die waardes en beginsels van die nuwe wet te inkorporeer asook om hoë standaarde van deursigtigheid en aanspreeklikheid toe te pas.

Tjivikua het gesê die paneel neem Namibië se aspirasies ter harte en beloof om 'n sterk fondament te lê vir wat in die beste belang van openbare aankope in die land sal wees.

Kommentaar

Republikein 2024-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Currency: GBP to NAD 22.93 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.07 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.07 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79808.06 Down -0.33% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1762.08 Down -0.21% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.85 Down -0.13% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27224.8 Down -0.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 423.60/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 5.07/lb DOWN -0.0013 | Zinc US$ 3 137.30/T DOWN -0.12% | Brent Crude Oil US$ 83.10/BBP DOWN -0.0101 | Platinum US$ 1 055.18/OZ UP +0.51% Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.93 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.07 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.07 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79808.06 Down -0.33% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1762.08 Down -0.21% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.85 Down -0.13% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27224.8 Down -0.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 423.60/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 5.07/lb DOWN -0.0013 | Zinc US$ 3 137.30/T DOWN -0.12% | Brent Crude Oil US$ 83.10/BBP DOWN -0.0101 | Platinum US$ 1 055.18/OZ UP +0.51%