Nuwe Astra net vir tweede spuite
Namibië het gister 'n noodsaaklike aanvulling van AstraZeneca-entstowwe teen Covid-19 ontvang, maar op die hoogste vlak word blykbaar opnuut uit twee monde gepraat oor hoe die dosisse aangewend moet word.
Henriette Lamprecht en Dani BooysenWeens ‘n beperkte voorraad AstraZeneca sal tot verdere kennisgewing volgens 'n openbare aankondiging Vrydag net tweede inentings met die entsto
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie