Nuus noodsaaklik vir die mensdom
Meer as 3 000 mense uit die joernalistiek-, media- en inligtingswêreld het die afgelope vier dae aanlyn aan die internasionale konferensie ter herdenking van die Windhoek-deklarasie deelgeneem.
Ronelle RademeyerDie wêreld moet pogings verstewig om joernaliste veilig te hou.Oor die afgelope tien jaar is daar elke vier dae 'n joernalis vermoor. Aanlyn teistering is ewe erg
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie