Nujoma verdedig grondhervestiging

Meer plaasgrond as beplan is in 2016 aangekoop en minister Utoni Nujoma sê hervestiging baat kwesbaarstes.
Augetto Graig
Utoni Nujoma

Minister van grondhervorming

Augetto Graig - Die minister van grondhervorming, mnr. Utoni Nujoma, sê hervestiging baat in 60 - 70% van gevalle dié wat werklik kwesbaar en uitgelewer is.

Hy het gister beweringe tot die teendeel ontken toe hy sy nuwe adjunk, me. Priscilla Boois, tydens sy verwelkomingstoespraak vir 2017 aan amptenare in die ministerie voorgestel het.

Boois is in Desember aangestel nadat pres. Hage Geingob aangedring het op die bedanking van die vorige adjunkminister, mnr. Bernadus Clinton Swartbooi, ná sy uitlatings oor die onregverdige toekenning van hervestigingsplase.

Minister Nujoma het na aanleiding van vrae deur joernaliste oor dié toekenninge gesê "'n mens sal verbaas wees as die lys begunstigdes ondersoek word om te sien hoeveel verdienstelike Namibiërs deur die ministerie se program gebaat het".

“Vanaf onafhanklikheid hervestig ons die kwesbare groepe, soos byvoorbeeld die San, die mense van //Karas, van Khomas en Erongo. Die meerderheid is die mense wat voorheen op die plase gewerk en laat gaan is en wat in die padreserwes tussen die plase en hoofpaaie 'n bestaan gemaak het. Tussen 60% en 70% van hervestigdes is van die mees kwesbare mense in daai gebiede,” het Nujoma gesê.

Gevra waar of wanneer die publiek toegang mag kry tot die lys begunstigdes, en of dit dalk in die toekoms op die ministerie se webwerf sal verskyn, het die minister gesê: “Wanneer ons plase oorhandig aan die begunstigdes, nooi ons julle, die media, om te kom verslag gee. Ons adverteer dit ook in die koerante. Hoekom was julle nie daar toe ons dit gedoen het nie,” wou minister Nujoma weet.

By dié geleentheid het Nujoma ook gesê die nuwe wetsontwerp op grond sal met die opening van die parlement weer ter tafel gelê word, ten spyte van die uitgestelde nasionale grondkonferensie wat later in die jaar sal plaasvind. “Ons praat al sedert 2004 oor hierdie wet. Albei my voorlopers het daaraan gewerk en toegesien dat konsultasies landwyd plaasvind. Hierdie wet was al oor en oor gekonsulteer,” het hy gesê.

Nujoma gesê dat daar 2016 nog 22 plase vir hervestiging aangekoop is. in Totaal beloop dit bietjie meer as 140 064 hektaar en byna N$188 miljoen is daarvoor betaal, het hy gesê. Net 98 000 hektaar was vir 2016 geoormerk, en met die hangende verdere koop van nog drie plase van 10 376 hektaar teen N$17,3 miljoen wat binnekort gefinaliseer wees, dui dit volgens hom op 'n uitsonderlike prestasie.

In 2016 is 78 begunstigdes hervestig, sê hy. Daarvan is 36 hervestigingshuurooreenkomste al onderteken.

Nujoma het ook gesê die regulasies vir die kriteria vir die onteiening van landbougrond is voltooi en gedurende September 2016 in die staatskoerant gepubliseer.

Die regering het verlede jaar, met die hulp van Duitse ontwikkelingsorganisasies GIZ en KfW, asook die Europese Unie, aansienlike beleggings tot infrastruktuurontwikkeling in kommunale gebiede gemaak.

Volgens die minister is 260 000 hektaar omheim terwyl 18 krale gebou, 30 nuwe boorgate geboor, 35 boorgate reggemaak en 98 km se waterpype gelê is. In die volgende finansiële jaar beplan hy om nog 105 00 hektaar te ontwikkel, nog 4 krale te bou, en nog 25 boorgate te sink.

Die grondhervormingsminister was veral trots op die vordering met die registrasie van grondregte in kommunale gebiede. Dusver is 167 034 kommunale grondregte uitgemerk en digitaal geregistreer; sowat 83% van die huidige 196 000 op rekord. Hy sê 102 226 grondregte vir gebruiksreg is geregistreer, en 92 780 van dié boere het al hul sertifikate gekry. Die ministerie het ook in 342 nedersettings bewustheidveldtogte gehou, wat gelei het tot 8 352 aansoeke vir kommunale grondregte tussen April en Desember 2016.

Die ministerie is ook besig om die eiendomsregistrasieproses te digitaliseer.

Sedert April 2016 is 20 273 nuwe koopkontrakte en 7 421 deeltitels by die ministerie geregistreer, waarvoor hulle N$3,6 miljoen ingesamel is, sê Nujoma.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%