Nujoma toets positief vir Covid-19
Namibië se stigterspresident, dr. Sam Nujoma, is Saterdag in die hospitaal opgeneem, nadat hy positief vir Covid-19 getoets het. Volgens president Hage Geingob is hy in 'n stabiele toestand en toon hy tekens van verbetering.
Geingob het Namibiërs in 'n verklaring die versekering gegee dat dat daar "tans geen rede tot kommer is nie".
"Ek doen 'n oproep tot kalmte en wil die versekering gee dat die publiek op gereelde basis oor die mediese toestand van die stigterspresident ingelig sal word," het Geingob gesê.
?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie