Nujoma swyg oor 'verraad'

Die wonde oor die beweerde gruwels van die Swapo-gate is opnuut rou nadat 'n boek daaroor pas verskyn het.
Denver Kisting
Denver Kisting“Ek het oombliklik besef Nujoma het ons versaak. Hý het ons gefaal. Hý was die verraaier, nie ek nie.”Só sê mnr. Oiva Angula, 'n oorlewende van die omstrede S
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer