Nujoma en Pohamba skok grondkonferensie

Meningsvormers was dit dié week eens die standpunte van die land se twee oudstaats­hoofde by die grondberaad moenie ligtelik opgeneem word nie.
Denver Kisting
Denver KistingDie leier van 'n burgerlike liggaam sê die omstrede uitla­tings deur mnre. Sam Nujoma en Hifikepunye Pohamba by die grondberaad die afgelope week het talle afgevaar
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer