NSFAF subsidieer skootrekenaars, datatoestelle
Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente, die ministerie van hoër onderwys, en 'n apolitiese studente-taakmag stel maatreëls in om die belemmerende uitwerking van Covid-19 op studente te verlig.
Augetto Graig – Namibiese studente sal binnekort gesubsidieerde skootrekenaars en goedkoop data kan koop om aanlyn afstandsonderrig te vergemaklik. Die Finansiële Hulpfonds vir
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie