Ónsekerheid vir seker hier
Etienne van Heerden se tergende nuwe roman sê veel oor die tyd waarin ons lewe.
Privaatheid en identiteit het abstrakte begrippe geword, fopnuus is ononderskeibaar van die werklikheid en “die waarheid” is klaarblyklik ’n onhaalbare ideaal.
In Die biblioteek aan die einde van die wêreld bevolk verskeie fassinerende karakters ’n landskap waarin die enigste sekerheid ónsekerheid is.
En tussen dit als deur slaan ’n kruisboogmoordenaar al hoe gereelder in die Moederstad toe . . .
Publikasiedatum: 20 November. - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie