NPL-saak misluk in hof

Sokker
Tielman van Lill
Tielman van Lill - Die Namibiese Premierliga (NPL) se dringende appèlaansoek teen die Namibiese Sokkervereniging (NFA) en die Fifa-normaliseringskomitee is gisteroggend met koste deur regter Dave Smuts in Windhoek van die hoërhof se rol geskrap.

Adv. Theo Frank asook regters Hoff en Smuts is dit eens dat die NPL verkeerdelik die Namibiese hoërhof genader het om sy geskil met die NFA en die normaliseringskomitee op te los.

Die NPL moes volgens die regters sy besware vanuit die staanspoor na die Hof vir arbitrasie en bemiddeling in sport (CAS) in Lausanne, Switserland, geneem het.

Die NPL het nie Fifa, sokker se internasionale beheerliggaam waarvan die NFA ook ’n lid is, gebruik om sy klagtes te hanteer nie.

Die NPL as lid van die NFA is slegs daar om premierligawedstryde te bestuur en te reël, terwyl die NFA as hoogste sokkeradministrateur in die land daar is om sokker en die ligas in geheel te bestuur.

Die normaliseringskomitee wat die NFA tans administreer, het die NPL verlede jaar as lid van die NFA geskors. ’n Dispuut het tussen die NPL en die normaliseringskomitee ontstaan oor die relegasie van drie sokkerspanne wat tydens die 2018-’19-seisoen aan die NPL-kompetisie deelgeneem het.

Volgens NPL-regulasies word die onderste drie spanne op die puntelys ná elke seisoen na die eerste liga gerelegeer en die voorste drie spanne in die eersteliga neem die plek van die gesinkte klubs in. Omrede daar egter geen atiewe eerste liga gedurende die 2018-’19-seisoen was nie, wou die normaliseringskomitee nie toelaat dat relegasie plaasvind nie.

Die hofuitslag beteken dat die NFA se kongres komende Saterdag sonder die NPL se insette sal voortgaan. Indien die NPL se skorsing Saterdag deur die NFA opgehef word, kan die gerelegeerde klubs weer aan die NPL deelneem.

Die NPL het nou ’n keuse om plaaslik hande met die NFA te vat om sy toekoms te bepaal, óf om sy saak na die CAS in Lausanne te verwys.

MBIDI RIG SY SAAK AAN CAS

Die NFA se voormalige president, Frans Mbidi, het ook juis dié week ’n appèl tot die hof vir arbitrasie in sport (CAS) teen die normaliseringskomitee gerig.

Mbidi daag die NFA se kongres en verkiesing komende Saterdag van ’n nuwe president, twee viespresidente en ’n uitvoerende komitee uit.

Mbidi se regsverteenwoordiger, Ileni Gebhardt, het aan die nuusagentskap Nampa gesê haar kliënt wil die verkiesing laat verhinder omdat die normaliseringskomitee nie by magte is om sy eie besluite te hersien nie.

“Ons het by die normaliseringskomitee appèl aangeteken teen hul beslissing dat ons kliënt (Mbidi) nie as ’n kandidaat mag staan nie. Hul aanbeveling was dat ons ons versoek tot die CAS rig en dis wat ons nou gedoen het. Ons verskil van hul interpretasie van die reëls wat hulle gebruik het om hom uit die wedloop vir die NFA-presidentskap te hou,” het Gebhardt gesê.

Die normaliseringskomitee stel dit dat Mbidi nie vir die verkiesing kwalifiseer nie, omdat hy reeds twee opeenvolgene termyne as uitvoerende lid (een termyn) en president (een termyn) gedien het.

Mbidi se argument is dat “opeenvolgend” daarop dui dat hy in twee termyne president was – nie eers uitvoerende lid en daarna president nie.

“Ons kan nie die verkiesing laat voortgaan nie, want selfs as ons saak daarna suksesvol is, sal dit beteken dit op my kliënt se regte inbreuk gemaak is,” het Gebhardt verduidelik.

Die normaliseringskomitee wys egter op bepalings 33 (3) en 39 (1), wat uitwys dat geen lid meer as twee opeenvolgende termyne op die NFA se uitvoerende komitee mag dien nie.

Dieselfde bepaling het sy destydse eerste visepresident, mnr. Naftal Ngalangi, as kandidaat uitgeskakel.

Mbidi het Nampa se navrae na sy regspan verwys.

Die normaliseringskomitee se voorsitrter, me. Hilda Basson-Namudjebo, sê hulle het kennisgewing van Mbidi se appél ontvang, maar wag nog op korrespondensie van die CAS.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Currency: GBP to NAD 23.11 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.82 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.41 | USD to ZMW 25.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 347.40/OZ UP +0.38% | Copper US$ 4.82/lb UP +1.52% | Zinc US$ 2 989.00/T DOWN -0.72% | Brent Crude Oil US$ 83.07/BBP DOWN -0.0093 | Platinum US$ 1 020.35/OZ UP +1.90% Sport results: Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.11 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.82 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.41 | USD to ZMW 25.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 347.40/OZ UP +0.38% | Copper US$ 4.82/lb UP +1.52% | Zinc US$ 2 989.00/T DOWN -0.72% | Brent Crude Oil US$ 83.07/BBP DOWN -0.0093 | Platinum US$ 1 020.35/OZ UP +1.90%