Normalisering
Die regering se vastrap met Covid-19-begrafnisreëlings wat elders in die wêreld lankal verlig is, bevorder ongelukkig vrees, paniek en stigma.
Die boodskappe strook nie met die normalisering wat andersyds voorgestaan word nie. Maandag kan alle kinders byvoorbeeld terugkeer skool toe.
‘n Vriend het die week sy toetsuitslag by ‘n staatskliniek gekry – nege dae ná hy baie siek vir ure in ‘n ry moes wag. Sy private toetsuitslag was binne twee dae beskikbaar.
Wat help ‘n toets wat eers kom nadat jy reeds byna herstel het? By die staat se lang lys nommers was geen hulp of raad beskikbaar nie.
Die uitslae wat daagliks aangekondig word, strook nie met streekstatistiek op die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste se eie aanlyn databasis nie. Hoekom? Omdat sowat 1 000 van die uitslae al hoe oud is? Deurlopende deursigtigheid is hieroor en baie ander aspekte nodig.
Namibië se hantering van die pandemie is beter as elders, maar gebreke moet nie verswyg en toegesmeer word nie.
Om samesweringsteorieë te beveg, bly selfs vir die media moeilik. Bollie op sosiale media word al te maklik as waarhede aanvaar.
Elkeen moet die erns van die siekte, nie net vir kwesbare mense nie, besef. Terselfdertyd moet mediese bestuur van gevalle en persoonlike verantwoordelikheid oorneem.
Die regering moes eenvoudig ‘n hand van herstel na Erongo se lang ingeperkte dorpe uitreik. Hopelik was dit nie vir té veel té laat nie . . .
‘n Verlenging van die noodtoestand en die voortsetting van uitermate streng inperkings kan ‘n ekonomiese doodsklok vir te veel lui.
So sê ander
1 September 2020
American Intelligence Knows What Russia Is Doing
The logic offered by the director of national intelligence for restricting in-person briefings for Congress on foreign meddling in the election campaign doesn’t pass the smell test.
John Ratcliffe indicated on Friday that he was worried there would be leaks of classified information.
But isn’t warning voters just weeks away from an election that they are potentially being manipulated by hostile foreign powers the whole point of gathering this information? What good is knowing that Russia is trying to keep President Trump around for four more years, if it’s kept secret?
Besides, how does relying on written rather than oral reports reduce the threat of leaks? The only obvious advantage is that the information can be massaged, and it can’t be challenged under direct questioning.
The fact that Russia’s fingerprints are all over the 2020 campaign on Mr. Trump’s side, or that to a lesser degree China and Iran are mucking around social media against Mr. Trump, are outrages about which the American public and their representatives must have full, reliable and up-to-date information. Secret briefings for a handful of legislators and written statements potentially vetted by Trump loyalists are insufficient.
• THE NEW YORK TIMES

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie